Die musiek blom vanjaar by die Vrystaatse Kunstefees 2018, kom gerus ‘n draai!

Die Vrystaat Kunstefees, in wese ’n Afrikaanse fees, is besig om hom as een van die belangrikste internasionale kunstefeeste op die Afrika-vasteland te vestig.

Datum:- 8 – 14 Julie 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kom ons kyk ‘n bietjie na Brendan en Snotkop se gunsteling treffers

Het jy al gewonder waarna jou gunsteling musieksterre luister wanneer hulle op die langpad is? Brendan Peyper en Snotkop, wat beide op 28 en 29 Julie in Pretoria en 4 Augustus in Kaapstad tydens die gewilde Krone 5 konsert te sien is, deel hul gunsteling musiek in ’n Apple Music-speellys.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cape Town Grand Jol Suidooster Sepie

Kom PARTYTJIE saam by die TygerBurger Grand Jol op 5 Mei en ontmoet die sterre van Suidooster 👉 Trek jou dansskoene aan en kuier een aand saam vanaf 19h00 tot laat. Met gewilde kunstenaars soos Kurt Darren, Emo Adams, Garth Taylor, Loyiso, Tarryn Lamb en Salome vir segs R240 P.P. op die grootste dansvloer in Kaapstad.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kurt Darren se nuwe album ‘laat die dansvloer brand’

Vyftien jaar nadat Kurt Darren die Afrikaanse musiekmark gestormloop het, wéét die onbetwisbare koning van Afrikaanse dansmusiek steeds hoe om die planke behoorlik te laat wip. Sy nuwe album, Laat Die Dansvloer Brand, bestaan uit 14 snitte wat daai fyn balans tussen lekker opskop-sokkie en rustig dans presies regkry. Snitte soos Warrelwind se kind, Jy’s […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!