Gauteng-gesondheid R5 mjd. in die rooi en sal waarskynlik ’n reddingsboei moet kry, nogtans ploeg ANC regering voort met nuwe gesondheidsplan alhoewel hy nou alreeds nie die mas kan opkom nie

SA is besig om sy pas afgestudeerde dokters te verloor a.g.v. die regering se onvermoë om die hul te plaas waar hulle diens kan doen en die feit is dat hul nie betaal word vir dienste gelewer nie