Laurika Rauch met Loki Rothman tree op in Nelspruit (Deel van Innibos Fees)

Laurika en Loki se samewerking het met die herskepping van Laurika se ikoniese treffer Blou, as duet vir haar nuutste album, Die reis, begin. Loki het die nuwe verwerking gedoen en natuurlik ook saamgesing. Die nuwe weergawe van Blou het reeds opslae gemaak (hulle het onder meer die Ghoema-toekenning gekry vir die luitoon van die jaar).

Datum:- 27 & 29 Junie 2018

Tyd:- 27ste om 19:00. 29ste om 13:30

Toegang:- R142


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Nelspruit?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Laurika is reeds lank gevestig as gewilde sangeres. Loki is geliefd – nie net as begeleier nie, maar ook as solokunstenaar, liedjieskrywer en musiekvervaardiger. Sy virtuose perkussiewe kitaartegniek verstom `n mens en sy aanslag en stem, gekombineer met Laurika se stem en unieke vertolkingsvermoe, maak hierdie vertoning buitengewone musiekervaring.

Adres:- Innibos Feesterrein – Bergvlam Hoerskool, Geelhout Avenue, Nelspruit

GPS Koordinate:- -25.481227,30.966167

Kaartjies is beskikbaar by Computicket


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.