Discovery klaarblyklik meer ingestel is op winsbejag as op dienslewering aan pasiënte – pasiënte wat by sekere hospitale inteken moet nou ‘n ekstra R5000 opdok

Die mediese skema Discovery het op ‘n baie laat stadium aangekondig dat pasiënte wat by sekere hospitale inteken nou ‘n ekstra R5000 sal moet opdok of na ‘n goedgekeurde kliniek moet gaan.

Die reëling sal van 1 Februarie 2019 geld en doktors is glad nie gelukkig met die aankondiging nie.

Kenners wys daarop dat die mediese skema klaarblyklik meer ingestel is op winsbejag as op dienslewering aan pasiënte.

Sulke nuwe maatreëls word deur baie lede van die skema as onaanvaarbaar gevind, maar dit wil lyk of die bestuur en besluitnemers van Discovery doof geword het vir besware in die verband.

Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.


______________________________
Free Medical-Aid, Hospital and Funeral Plan and Insurance Quotes at www.MedSure.co.za
______________________________

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.