Brandewyn en Braai Dag – Atlantic Beach Country Klub – Melkbosstrand

Nou gaan ons Braai! Watter beter paar as Brandewyn en Braaivleis vir Suid Afrikaners is daar nie! Heerlike lewendige vermaak, gesellige mense en jy!

Datum:- 19 Mei 2018

Tyd:- 12:00 tot 21:30

Toegang:- R110 tot R195


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Melkbosstrand?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Adres:- Atlantic Beach Country Club, 1 Fairway Drive, Melkbosstrand

Kontak:- 021 553 2223

Die perfekte kombinasie van twee Suid-Afrikaanse produkte … Brandewyn en Braai! Almal welkom vir ‘n dag van pure pret!


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.